WELKOM BY NG WARMBAD - WES

Familiekerk

Ons is God se lig vir die wêreld

Eredienstye:

Elke sondag om 09:00

Hartlik welkom by ons familiekerk!
Kom ontmoet gerus ons span by die toonbank.

Lisa, Lientjie en Hans.

Die gemeente strewe, in afhanklikheid van God, om ons doelstelling tot eer van God te bereik. Ons glo dat die hele gemeente, groot en klein, hierby betrokke moet wees.

Kwagga Rugby Klub

Waar is ons?

Gilfillan str 10
Bela - Bela
Limpopo