NG Kerk Warmbad-Wes

DIGITALE EREDIENSTE

Welkom by NG Kerk Warmbad-Wes

Ons visie is: ONS IS GOD SE LIG VIR DIE WÊRELD.
Ons missie is: OM JESUS KONING TE LAAT WEES,
in die lewe van elke lidmaat, in ons gemeente en in die wêreld.

Die gemeente strewe, in afhanklikheid van God, om hierdie doelstelling tot eer van
God te bereik, en glo dat die hele gemeente, groot en klein, hierby betrokke moet wees.

LEES MEER

Eredienste: Elke Sondag om 09:00. Kersfees en Goeie Vrydag: 08:00

Web ontwerp deur: Fingerprint Designs