Ons geskiedenis

Geskiedenis van NG Kerk Warmbad-Wes

Die gemeente Warmbad-Wes het in 1969 van die gemeente Warmbad afgestig en vorm saam met sewe ander gemeentes die Ring van Waterberg, wat op sy beurt saam met die ringe Northam,  Pietpotgietersrus, Pietersburg en Louis Trichardt in die provinsie Limpopo in die Noordelike Sinode inskakel, wat ‘n totaal van 125 gemeentes verteenwoordig.

 

Eredienste: Elke Sondag om 09:00. Kersfees en Goeie Vrydag: 08:00

Web ontwerp deur: Fingerprint Designs