Halfeeufees

Ons gemeente vier ons 50ste bestaansjaar!

Raak ‘n bietjie nostalgies saam met ons en loer deur die foto’s van NG Gemeente Warmbad-Wes se geskiedenis. Dit is lekker om te kan terugkyk na 50 jaar van God se genade en seën oor ons gemeente. Indien u enige foto’s het wat u graag by hierdie album sal wil byvoeg, moet asseblief nie huiwer om dit vir ons aan te stuur nie! Stuur dit gerus na halfeeufees@warmbadwes.co.za. Maak ‘n koppie koffie en blaai saam met ons deur 50 jaar se kosbare oomblikke… 

Eredienste: Elke Sondag om 09:00. Kersfees en Goeie Vrydag: 08:00

Web ontwerp deur: Fingerprint Designs